Adjunkhoof – Gobabis Gymnasium

October 24, 2026

Job Description

Ons soek ‘n toegewyde, dinamiese onderwysleier met ‘n passie vir kinders, akademiese uitnemendheid en die uitbou van ons skool. Ondersteun die skoolhoof met die daaglikse bestuur van die skool. Help met akademiese beplanning, koördinering en gehalteversekering. Bevorder leerderwelstand, positiewe dissipline en ‘n gesonde skoolkultuur.

Location